August 25, 2015
Vincent
Liefste Vince,
Dit voel nog steeds of mens net gaan wakker word uit ‘n aaklige droom!
Dit voel regtig so onwerklik om te dink jy is vir altyd weg.
Maar verseker sal jy altyd in ons harte bly leef – want soos almal tereg se – “you were larger than life” Vince.
Vir so ‘n lang tyd was ek deel van HST en ken jou al ‘n hele leeftyd! Jy was voorwaar ‘n man met ‘n groot groot hart!
Met ‘n baie seer hart groet ek jou. Ek gaan jou so baie mis ………….
Liefde
Nici