August 24, 2015
Vincent
From: Gerda Jordaan
Baie dankie vir als wat jy gedoen het vir my. Jy kon altyd raad gee as iets so groot soos ‘n berg was vir my en dit gevoel of daar nie uitkom kans is nie. Jy het altyd geluister en tyd gemaak maak nie saak of jy baie besig was nie.
Ons gaan jou baie mis.
Baie dankie vir als wat jy gedoen het vir my.
Gerda